Excerpts from the Book 'Oom Gert Vertel En Ander Gedigte':
... buite 86. XVI. Nie maanlig meer, maar wolke orals rond 87. XVII. Dingaan, die Soeloe, was 'n duiwel ...
... lees en ek vra ook geen ekskuus daarvoor, al is daar hier en daar 'n rel of 'n woord wat ek nou, as ek weer die rympies moes oorskrywe, nie sou ...
... ons 'n intellektuele mag en 'n natuurlike selfstandigheid gee, wat ons onmoontlik met 'n ander taalstandaard kan verkry. Nou word dit nog dikwels verskonenderwys ...
... nie. Inteendeel, daar sal veel meer wees want behalwe die bestaande Hollandse en Vlaamse, sal daar ook 'n spesiaal Afrikaanse litteratuur wees-wat ...
... Beweging is, om die volk te beweeg en op te wek om die voordele van 'n eie Afrikaanse taal in te sien. Di werk mag nooit stilstaan nie, voor en ...
... l hoofsaaklik in die grammatika, en by name in die fleksie. Die woordeskat en die idioom van die twee taalvorme is nog baie eners, hoewel ook hier ...
... Gert vertel Ja, Leipoldt is iemand, wat in sy siel voel en wat uit pure verstrooiing genoodsaak word om te sing en vir my altans ...
... Louw-. Jy ken tog Skeeloog-Louw, neef Klaas. Nou ja. En Michiel Nel, en Gys van Zyl, en Piet-. Maar Piet sal jy jou nie herinner nie,. Want ...
... koggelmanjies die son. Hou vir 'n maat om mee te dans. En aan die duine, waar die wind. 'n Wierook na die see toe waai,. En aan die dam, waaroor ...
... maar verpag. Het ons toe, soos nou, oor alles,. wat belangryk is, gelag. Was dit lekker in die dae. Was dit beter in die tyd. Was die ounooi ...
... op 'n ou Deuntjie. Siembamba, Siembamba,. Mame se kindjie, Siembamba. Vou jou handjies same. En s ame,. Mame se kindjie, Siembamba. Lokasieliedjie Siembamba, ...
... ster skyn as gids na geen stem kan jy luister-. (Eentonig die hoes van jou kind aan jou sy.). Wat sag deur die wind in jou ore kom fluister:. Geduld, ...
... het jy van jou lewe ooit gewaar. 'n Spook. Nee, krel, en geen mens op aarde. Die leuens sit so goed nie inmekaar,. En het vir my ook nie die minste ...
... die laaste toe. Hy het gely-ja ons weet nie hoe. Broer van almal, en maat van-wie.. Dit is jou rede oor my lyk,. Dit jou gedagte, as jy ...
... laat ons drink. Ons het ons nasie in die see gesink. Ons het geen land meer nie: dis klaar met Kees. Dis vrede nou: kom skreeu-of is jy ...
... is mos nie 'n dief-. Ek hou van hom, ek het hom lief. My kers is amper uitgebrand:. Dit kwyn nog 'n vlammetjie. Ek het 'n snuiter by ...
... vaak en teemrig, dat jy gaap,. En nou sluimer vas aan slaap. Dan droom jy, Woltemade kom. soos Klaas Vakie deur die dak. Of skoorsteen-want ...
... jou wysneusigheid. As jou oorlede pa nog hier was, dan. Sal hy jou goed die kop gewas het. Nou. Dink jy, dat jy kan kinders kry en trou-. Ja ...
... vir homselwe,. om hy iets moet s, iets, iets, moet bring. En ek ook, soos 'n windswaal, maak my versies. Nie maar vir jou-nee, glad nie want ...
... and much more. Its collections include around 14 million books along with... >>read more<